'n Skêr is 'n snyinstrument wat bestaan uit twee lemme wat in die middel saamgeswaai is, wat gebruik word om materiaal soos papier, lap of hare te sny.